Corymbium (heuningbos) is 'n genus van blomdraende plante wat behoort tot die familie Asteraceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is nege spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Corymbium africanum L. Corymbium congestum E.Mey. ex DC. Corymbium cymosum E.Mey. ex DC. Corymbium elsiae Weitz Corymbium enerve Markötter Corymbium glabrum L. Corymbium laxum Compton Corymbium theileri Markötter Corymbium villosum L.f.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika