Die bontsewejaartjie (Syncarpha variegata) is 'n klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf die noord Sederberg tot by Bredasdorp, voor. Die spesie blom vanaf September en is deel van die fynbos. Die spesie het geen bedreigings nie.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor
variegata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika