Syncarpha lepidopodium is 'n klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Franschhoekberge op hoogtes van 1500 m of hoër voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km² met vyf bevolkings bekend en is deel van die fynbos. Die spesie word bedreig deur indringerplante.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
lepidopodium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika