Monica Cecilia Sitaru is die huidige ambassadeur van Roemenië tot Suid-Afrika.

Sy was gebore in 1967. Sy is vaardig in Engels, Frans, en Russies. Tussen 2004 en 2005 het sy as diplomaat by Chișinău, tussen 2005 en 2008 was sy eerste medewerker aan die Ambassase daar.Tussen 2011 en 2016 was sy die eerste medewerker tot die Roemeense Ambassade in Ankara.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense