Die fluweelmierwespes (Melittidae) is 'n familie van insekte wat tot die orde Hymenoptera (vliesvlerkiges) hoort. Daar is ongeveer 300 spesies wat tot die familie hoort.
Bronnelys Insektopedie, Erik Holm, Struik Nature, Bl. 199, 2017,
Kategorie:Vliesvlerkiges