Mette-Marit (gebore op 19 Augustus 1973. as Mette-Marit Tjessem Høiby) is die vrou van koning Haakon VIII van Noorweë.

Die egpaar het twee kinders, kroonprinses Ingrid Aldexandra en prins Sverre Magnus. Mette‑Marit het ook ’n ouer seun, Marius Borg Høiby. Mette-Marit se tyd as kroonprinses is gekenmerk deur omstredenheid oor haar vorige verhoudings, haar vriendskap met die veroordeelde seksoortreder Jeffrey Epstein en die skuldigbevinding van haar oudste seun op aanklagte van verkragting. Sy is in 2018 met longfibrose gediagnseer en het in 2026 ’n longoorplanting gehad.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Huis van Glücksburg (Noorweë)