thumb|links|230px|Prinses Ingrid in 2007 saam met haar pa. Ingrid Alexandra, kroonprinses van Noorweë (gebore 21 Januarie 2004), is die eerste aanspraakmaker op die Noorse troon. Sy is die oudste kind van koning Haakon VIII en die tweede oudste kind van koningin Mette-Marit. Sy is ook die kleindogter van koning Harald V en koningin Sonja.Marius Borg Høiby er også en arving, Minerva

Sy verteenwoordig die vyfde generasie van die Noorse koningsgesin van die Huis van Glücksburg. Ingrid het ‘n jonger broer, prins Sverre Magnus, bo wie sy voorrang geniet na die instelling van absolute eersgeboortereg in 1990.

Verwysings

Skakels Amptelike webtuiste van prinses Ingrid

Kategorie:Huis van Glücksburg (Noorweë)