Die klipblom (Colpias mollis) is 'n klein struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in Namakwaland voor. Die plant skei olie af wat deur die Rediviva-bye versamel word.
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World PlantZAfrica
mollis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika