Peter Joseph William Debye (24 Maart 1884 in Maastricht – 2 November 1966 in Ithaca, New York) was 'n Nederlands-Amerikaanse fisikus en 'n fisiese chemikus, en 'n Nobelprys vir Chemiewenner (1936). Hy is een van die opstellers van die Debye-Hückel vergelyking wat te doen het met elektrolietoplossings.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse akademici Kategorie:Amerikaanse fisici Kategorie:Amerikaanse ingenieurs Kategorie:Nederlandse akademici Kategorie:Fisiese chemici Kategorie:Nobelprys vir Chemie wenners Kategorie:Geboortes in 1884 Kategorie:Sterftes in 1966