Die vaalspekbos (Roepera lichtensteiniana) is 'n sukkulent en struik wat deel van die Zygophyllaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor.

Die spesies staan ook as die skilpadbos bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

lichtensteiniana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika