Die sjielingbos (Roepera cordifolia) is 'n sukkulent en klein struik wat deel van die Zygophyllaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die spesie word gevind van Lüderitz tot by Saldanha.
Die spesie staan ook as die geldjiesbos bekend.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
cordifolia Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika