Naja haje, bekend onder sy algemeen naam die Egiptiese kobra, is een van die giftigste slangspesies in Noord-Afrika. Dit is gemiddeld ongeveer 1.4 meter (4.6 voet) lank; die langste eksemplaar wat tot dusver aangeteken is, het 2.59 meter (8.5 voet) gemeet.
Verwysings
Kategorie:Slange