Naja oxiana, ook genoem die Kaspiese kobra, Persiese kobra, oxus kobra, Sentraal-Asiatiese kobra of Russiese kobra, is 'n spesie hoogs giftige slang in die familie Elapidae. Die spesie is endemies aan Sentraal-Asië. Dit is die eerste keer in 1831 deur Karl Eichwald, 'n Duitse geneesheer, beskryf en is jare lank as 'n subspesie van die Naja naja beskou totdat genetiese analise getoon het dat dit 'n aparte spesie is.
Verwysings
Kategorie:Slange