kykNET & kie is 'n Suid-Afrikaanse digitale satelliet-televisiekanaal wat in Afrikaans uitsaai. Die kanaal is deel van die KykNET- familie kanale en word deur MultiChoice besit. Dit word op DStv-kanaal 145 uitgesaai. Die kanaal fokus op herhalings van gewilde KykNET-programme, asook 'n paar eie produksies.

Geskiedenis kykNet & kie is op 1 Junie 2014 bekendgestel as deel van MultiChoice se strategie om die kykNET-handelsmerk uit te brei.

Verwysings