Iskandar Muda (1583?World Book article, accessed 4 January 2007 – 27 Desember 1636) was die twaalfde sultan van Acèh Darussalam, onder wie die sultanate sy grootste territoriale uitbreiding bereik het en as die sterkste mag en rykste staat in die westelike Indonesiese argipel en die Malakka-geul geheers het.
"Iskandar Muda" beteken letterlik "jong Alexander," en sy verowerings is dikwels vergelyk met dié van Alexander die Grote.Yusra Habib Abdul Gani, Sultan Iskandar Muda , accessed on 4 January 2007 Benewens sy noemenswaardige verowerings, het Aceh tydens sy bewind bekend geword as 'n internasionale sentrum vir Islamitiese leer en handel. Hy was die laaste Sultan van Aceh wat 'n direkte manlike afstammeling in die manlike lyn van Ali Mughayat Syah, die stigter van die Acehsultanaat, was. Iskandar Muda se dood het beteken dat die stigtersdinastie van die Acehsultanaat, die Huis van Meukuta Alam, uitgesterf het en deur 'n ander dinastie vervang is. links|duimnael|Brief van Iskandar Muda aan James I van Engeland in 1615
Verwysings
Kategorie:Geboortes in die 1580's