Cotyledon tomentosa is 'n sukkulent tipe struik wat deel van die Crassulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, vanaf Ladismith tot by Steytlerville voor. Daar is agt tot tien bevolkings bekend. Die spesie word bedreig deur onwettige versamelaars en die totale populasie word op minder as 1000 individuele plante beskou.
Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Cotyledon tomentosa subsp. ladismithiensis (Poelln.) Toelken Cotyledon tomentosa subsp. tomentosa
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
tomentosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika