Cotyledon xanthantha is 'n klein struik wat deel van die Crassulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.

Galery

Bronnelys Plants of the World Biodiversityadvisor

xanthantha Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika