Cotyledon pendens is 'n klein struik wat deel van die Crassulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap by die M'basherivier naby Tsolorha voor. Die spesie word as seldsaam beskou.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

pendens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika