Die Elandsberg-natuurreservaat is 'n private natuurreservaat van 4000 hektaar aan die voet van die Elandskloofberge in die Kaapse Wynland, Wes-Kaap. Dit is in die 1970's gevestig en bewaar fynbos, renosterveld en verskillende wildsoorte soos elande, springbokke, swartwildebeeste, bontkwaggas en bontebokke.
Verwysings
Kategorie:Natuurreservate in die Wes-Kaap