duimnael Takeshi Kitano (北野 武, Kitano Takeshi, gebore 18 Januarie 1947), ook bekend as Beat Takeshi (ビートたけし, Bīto Takeshi) is 'n Japannese komediant, akteur en filmmaker. Terwyl hy hoofsaaklik bekend is as 'n komediant en TV-aanbieder in sy geboorteland Japan, is hy beter bekend in die buiteland vir sy werk as filmmaker en akteur sowel as TV-aanbieder.

Bronne

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Japannese akteurs