The Death Disc: A Story of the Cromwellian Period is 'n Amerikaanse stilfilm uit 1909. D.W. Griffith is die regisseur en is gebaseer op Mark Twain se kortverhaal "The Death Disk" sic.The Death Disc: A Story of the Cromwellian PeriodPeter Messent, Louis J. Budd. A Companion to Mark Twain Die hoofrolspelers is George Nichols en Marion Leonard.

Opsomming Hierdie rolprent was ’n vroeë Biograph historiese drama en speel af in Cromwelliaanse Engeland. ’n Soldaat, wat op die punt staan om tereggestel te word weens sy godsdienstige oortuigings, word op die laaste oomblik deur ’n speling van die noodlot gered.

Hoofrolspelers George Nichols Marion Leonard Edith Haldeman Frank Powell James Kirkwood, Sr. Linda Arvidson Charles Craig Adele DeGarde

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente