The Day After is 'n Amerikaanse stilfilm uit 1909. D. W. Griffith is die regisseur.The Day AfterTHE DAY AFTER Die hoofrolspelers is Arthur V. Johnson en Blanche Sweet. 'n Afdruk van die film word in die filmargief van die Biblioteek van die VSA-kongres bewaar.

Storielyn

Mnr. en mev. Hilton besluit om 'n groot Oujaarsaandpartytjie te hou. Hulle stem albei in om hul drankgebruik te beheer, maar soos die gaste opdaag en die partytjie voortduur, word albei dronk. Die volgende dag voel mnr. Hilton skuldig omdat hy swak is en vrees hy om sy vrou te konfronteer, totdat hy uitvind dat sy ook skuldig was.

Hoofrolspelers Arthur V. Johnson as Mr. Hilton Blanche Sweet Marion Leonard as Mrs. Hilton George Nichols Linda Arvidson Frank Evans James Kirkwood Henry Lehrman

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Stilrolprente