Ammoena was 'n koning van die Hetitiese Ou Koninkryk.Ḫattuša – Boğazköy; Das Hethiterreich im Spannungsfeld des Alten Orients (szerk. Gernot Wilhelm), Harrassowitz, Wiesbaden Hy het sowat 20 jaar lank regeer, van omstreeks 1550-'30 v.C. (middelchronologie). Dit lyk of die land onder sy bewind kwaai gely en hy 'n aansienlike deel van sy grondgebied verloor het.Klengel, H. (1999). Geschichte des hethitischen Reichs, Leiden
Biografie Familie Ammoena was die seun van koning Zidanta IGwendolyn Leick, Who's Who in the Ancient Near East en die kleinseun van Hantili I.Telepinu Proclamation, §13 Hy het sy pa vermoor om koning te word en het 'n groot familie gehad.Reign of Zidanta I
Bewind Fragmente van 'n kroniek oor Ammoena se bewind is bekend. Volgens die annale het hy blykbaar Nesja suksesvol geplunder, maar hy het kort daarna weer teen die stad geveg. Dit lyk ook of hy teen die stede Sattiwara en Soeloeki baklei het.
Sy opvolger was sy seun, Hoezzija I.Pax Hethitica: Studies on the Hittites and Their Neighbours by Yoram Cohen, Amir Gilan, Jared L. Miller Hy het ook minstens een dogter, Istaparija, gehad.
Verwysings
Skakels Die Bewind van Ammoena
Kategorie:Konings van die Hetiete