Hoezzija II was in die Bronstydperk van die 15de eeu v.C. 'n koning van die Hetitiese Middelryk. Hy is opgevolg deur Moewatalli I, wat die troon gesteel en moontlik die gal mesedi (hoof van die lyfwag) was.The Kingdom of the Hittites deur Trevor Bryce
Sy vrou was koningin Soemmiri.The organisation of the Hittite military deur Richard Henry Beal
Verwysings
Skakels Die bewind van Hoezzija II by Hittites.info
Kategorie:Konings van die Hetiete