Moewatalli I was in die Bronstydperk van die 15de eeu v.C. 'n koning van die Hetitiese Middelryk.
Biografie Moewatalli was die gal mesedi (hoof van die koninklike lyfwag) en het sy voorganger, Hoezzija II, vermoor. Hy kon Hoezzija se jonger broer gewees het.
Moewattalli is op sy beurt deur Himoeili, die hoof van die paleisdiensknegte, en Kantoezili, die opsigter van die Goue Strydwavegters, vermoor.The organisation of the Hittite military deur Richard Henry Beal
Sy gal mesedi was Moewa en sy vrou se naam was Walanni.The Tawananna in the Hittite kingdom by Shoshana R. Bin-Nun
Verwysings
Skakels Die bewind van Moewatalli I by Hittites.info
Kategorie:Konings van die Hetiete