Zidanta I was 'n koning van die Hetitiese Ou Koninkryk. Hy het sowat 10 jaar lank regeer, van omstreeks 1560-'50 v.C. (middelchronologie). Volgens die Telepinoe-proklamasie het hy koning geword deur moord.Edik van Telepinoe, §18The Kingdom of the Hittites deur Trevor Bryce
Familie Zidanta was getroud met die dogter van Hantili, skoonseun van koning Moersili I.''Telepinoe-proklamasie, §13
Bewind Bewindsoorname Zidanta het sy skoonpa, Hantili, aangespoor en gehelp om Moersili te vermoor en die troon te steel.Reign of Mursili I Hy het daarna vir die res van Zidanta se bewind onder hom gedien.
Troondief teen die einde van Hantili se lewe het Zidanta vir Piseni, die wettige erfgenaam, vermoor, asook Piseni se konders en beste diensknegte, en so het hy gesorg dat hy koning kan word.
Sy bewind het vermoedelik sowat 10 jaar geduur, van omstreeks 1560-'50 v.C. (middelchronologie). Hy is vermoor deur sy eie seun, Ammoena, wat hom opgevolg het.
Verwysings
Skakels Die bewind van Zidanta I
Kategorie:Konings van die Hetiete