duimnael|Die Orde van die Ster van Indië, wat gebruik is as wapen van die Britse heerskappy in koloniale Indië.
Keiser/Keiserin van Indië (Engels: Emperor of India) is gebruik as ’n titel deur die laaste keiser van die Mogolryk, Bahadur Shah II, en weer deur die koloniale monarge van die Britse Ryk tydens die Britse heerskappy in Indië.
Die term verwys ook soms na Indiese keisers soos Ashoka die Grote van die Mauryadinastie en keiser Akbar die Grote van die Mogolryk. Hulle het egter nie die titel vir hulself toegeëien nie.
Britse monarge Britse monarge wat die titel Koning-keiser (Koningin-keiserin) van Indië gebruik het, is: Victoria, Edward VII, George V, Edward VIII en George VI.
Verwysings
Kategorie:Britse monarge Kategorie:Geskiedenis van Bangladesj Kategorie:Geskiedenis van Indië Kategorie:Geskiedenis van Mianmar Kategorie:Geskiedenis van Pakistan Kategorie:Indiese monarge