Prinses Alice (Alice Maud Mary; 25 April 1843 – 14 Desember 1878) was die derde kind en tweede dogter van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk. As vrou van Ludwich IV, Groothertog van Hesse, was sy die Groothertogin van Hesse.
Prinses Alice was die oumagrootjie van prins Philip, Hertog van Edinburg, die eggenoot van koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk. Sy was ook die ma van Aleksandra, die keiserin van Rusland, vrou van tsaar Nikolaas II van Rusland.
Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Princess Alice of the United Kingdom
Kategorie:Geboortes in 1843 Kategorie:Huis van Hesse Kategorie:Huis van Sakse-Koburg en Gotha Kategorie:Sterftes in 1878