Die geronde geslote agterklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat dit voorstel is , en die ekwivalente X-SAMPA-simbool is u.

In meeste tale is die klinker eksolabiaal (met lippe wat op 'n plooi getrek is). Daar is egter 'n paar gevalle waar dit endolabiaal (saamgepers) is.

Kategorie:Fonologie