Prinses Victoria (Victoria Adelaide Mary Louisa; 21 November 1840 – 5 Augustus 1901) was die oudste kind van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk en prins Albert van Sakse-Koburg en Gotha. Sy het die Duitse keiserin en koningin van Pruise geword deur haar huwelik met die Duitse keiser Frederik III. Ná haar man se dood het sy algemeen bekend geword as keiserin Frederik (of in Duits: "Kaiserin Friedrich").
Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel :en:Victoria, Princess Royal Thomas Weiberg: … wie immer Deine Dona. Verlobung und Hochzeit des letzten deutschen Kaiserpaares. Isensee-Verlag, Oldenburg 2007, .
Eksterne skakels Memorial Page at FindaGrave
Kategorie:Geboortes in 1840 Kategorie:Huis van Hohenzollern Kategorie:Huis van Sakse-Koburg en Gotha Kategorie:Sterftes in 1901