Jackson 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land border|23px Verenigde State Deelstaat border|23px Mississippi Koördinate Stigting 1822 Inkorporasie 1822 Oppervlakte: - Totaal 276,7 vk km Hoogte bo seevlak 85 m Bevolking: - Totaal (2013) 172 638 - Bevolkingsdigtheid 678,2//vk km - Metropolitaanse gebied 576 382 Tydsone EST (UTC-6) Somertyd: PDT (UTC-5) Klimaat - Tipe Suptropies - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 18 °C - Gem. temp. Januarie/Julie 8 / 26 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1 900 mm Burgemeester Tony Yarber (D) Amptelike webwerf www.jacksonms.gov
Jackson is die hoofstad en grootste stad van die deelstaat van Mississippi. Dit het 'n bevolking van 172 638 en 576 382 in die metropolitaanse gebied in 2013 gehad. Jackson is in 1822 gestig en na Andrew Jackson, die sewende president van die Verenigde State, genoem.
Die byname van Jackson is Crossroads of the South en ''The City of Grace and Benevolence.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Mississippi