Peterborough 280px Peterborough in Engeland Cambridgeshire in Engeland 190px|center 100px|center Peterborough Katedraal 150px|center|border Land  Graafskap Cambridgeshire Koördinate Oppervlakte:    - Totaal 343.38 vk km  Hoogte bo seevlak ? m Bevolking:    - Totaal (2007) 163 300  - Bevolkingsdigtheid 476/vk km Tydsone GMT  - Somertyd GMT +1 Burgemeester John Fox Amptelike Webwerf www.peterborough.gov.uk

Peterborough is 'n stad in die ooste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk). Die stad het 'n bevolking van 163 300 in 2007. 'n Aantal nedersettings in oorsese lande is genoem na Peterborough, waaronder drie elk in die Verenigde State van Amerika en Kanada en twee in Australië.

Geskiedenis Die oudste nedersetting in die huidige stadsgebied van Peterborough was die dorpie Medeshamstede. Later is die naam verander na Burgh en uiteindelik Peterborough.

Demografie Peterborough is een van die grootste stede in die ooste Engeland. In 2007 was 87,2% van sy bevolking Blankes, 7,9% Indiërs, 2,1% Swartes, 1,1% Sjinese, en 1,8% ander.

Susterstede 21px Alcalá de Henares, Spanje (1986) 21px Bourges, Frankryk (1957) 21px Forlì, Italië (1981) 21px Viersen, Duitsland (1982) 21px Winnista, Oekraïne (1991)

Kategorie:Nedersettings in Engeland