MogadisjoeMuqdisho 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|center Land  Provinsie Benadir Koördinate  Stigting 10de eeu n.C. Oppervlakte:    - Totaal vk km  Hoogte bo seevlak 1 m Bevolking:    - Totaal (2005) 2 000 000  - Bevolkingsdigtheid /vk km  - Metropolitaanse gebied  Tydsone UTC +2 Burgemeester Abdullahi Hassan Barise

Mogadisjoe (ook Mogadishu, Arabies: مقديشو, Engels: Mogadishu, Italiaans: Mogadiscio, Somalies: Muqdisho) is die hoofstad en grootste stad van Somalië. Die stad het in 2005 'n bevolking van sowat 2 000 000 gehad. Dit is die belangrikste hawestad van Somalië en is aan die Indiese Oseaan sowat 200 km noord van die ewenaar geleë.

Eksterne skakels

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Somalië