Pierre 280px Kaart Wapen 170px|center Vlag90px|center Land 20px Verenigde State Deelstaat 20px Suid-Dakota Koördinate Gestig op 1719 Geïnkorporeer op 1791 Oppervlakte: - Totaal 26.9 vk km Hoogte bo seevlak 98m Bevolking: - Totaal (2005) 13 876 - Bevolkingsdigtheid 411.5//vk km - Metropolitaanse gebied Tydsone EST (UTC -6) Somertyd: PDT (UTC -5) Burgemeester Steve Harding Amptelike webwerf ci.pierre.sd.us
Pierre (uitgespreek: Peer) is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat van Suid-Dakota. Ten opsigte van sy bevolking is dit die tweede kleinste administratiewe setel van 'n deelstaat in die VSA. Pierre is aan die oostelike kant van die Missouririvier geleë. Dit is in 1880 gestig.
Die stad is genoem na Pierre Chouteau, wat 'n pelshandelaar was.
Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Suid-Dakota