duimnael|links|Aartappelresies word gehardloop. duimnael|Bok in die hok duimnael|Driebeenresies word gehardloop. duimnael|Eiergooi duimnael|Sakresies word gehardloop. duimnael|'n Toutrek-kompetisie
Hier volg 'n lys van speletjies, hoofsaaklik deur kinders gespeel, wat nie televisie- of rekenaarverwant is nie.
Aan-aan Aartappelresies Adam en Eva Blikaspaai Blindemol Bok, bok, staan styf Bok in die hok Boompie-verplant Brandbal Derdemannetjie Diketo Dokter knopie Donkerkamertjie Driebeenresies Eenbeentjie (ook bekend as Hopscotch) Eiergooi Ek gaan na die maan Ek sien met my kleine ogies Hamer spyker Handjietennis Jagertjie Kat-en-muis Kennetjie Klip-papier-skêr (ook bekend as Rock-paper-scissors en Ching-chong-cha) Krappe en krewe Middelmannetjie Miere-en-Doom Polies-en-dief (ook bekend as "Koeiseuns en verneukers") Sakdoekie Sakresies Sardientjies Simon sê Skattejag Skoeloeloe Stoeledans (ook bekend as Musical chairs) Telefoontjie Tippie tippie touchers Toktokkie Toutrek Vroteier Vrugteslaai Wegkruipertjie Wolf, wolf, hoe laat is dit?
Boeresport Die volgende speletjies word gewoonlik eerder as boeresport geklassifiseer.
Aartappelresies Driebeenresies Eiergooi Sakresies Toutrek
Kinderspeletjies