Gibbaeum hartmannianum is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Riversdal omgewing voor. Die spesie is na die plantkundige Heidrun Hartmann vernoem.
Bron Plants of the World Online
hartmannianum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika