Crossyne is 'n genus van geofiete wat behoort tot die familie Amaryllidaceae. Die genus is inheems aan Suid-Afrika.
Spesies Daar is twee spesies in die genus:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:1428-1
Crossyne flava (W.F.Barker ex Snijman) D.Müll.-Doblies & U.Müll.-Doblies Crossyne guttata (L.) D.Müll.-Doblies & U.Müll.-Doblies
Verwysings