Litiumnitried is 'n verbinding van litium en stikstof in sy -3 oksidasietoestand. Die chemiese formule is

Kristalstrukture α- α- word uit die elemente gevorm by 400°C. Dit kristalliseer in 'n gelaagde heksagonale struktuur. Lae met wissel met suiwer litiumlae af in die c-rigting.

β- β- word by drukke hoër as 0,4-1 GPa gevorm. Dit kan by 4 GPa in suiwer vorm verkry word en is metastabiel by kameromstandighede, maar dit skakel weer om na α- by verhitting tot 500 °C. Dit het 'n heksagonale struktuur met 'n ander simmetrie (ruimtegroep P6/mmc). Dit het ook lae, maar die samestelling van die nitriedlae is . β- se struktuur is in teenstelling tot die α-fase s'n gebaseer op heksagonale digpakking. Wat as verhandel word is dikwels 'n mengsel van α-fase en β-fase.

γ- Bo 36-45 GPa word γ- gevorm. Dit het 'n kubiese struktuur. Fisiese eienskappe α- het 'n bandgaping van 1,81(1) eV en β- 2,14(1) eV.

α- is 'n superioniese geleier met 'n ioniese geleibaarheid van ~ 6 10 S/cm. Sy Young se modulus is hoog.

Chemiese eienskappe

Litiumnitried (α-fase) reageer tussen 170 en 210 °C met waterstof volgens:

Die tweede stap, die vorming van litiumamied uit litiumimied verloop reeds by laer temperature.

Die reaksie kan teen hoër temperature omgekeer word en waterstof opnuut vrygestel. Die teenwoordigheid van litiumhidried is egter belangrik, omrede van die ontbinding van die amied in die imied, wat ammoniak vrystel volgens:

Gebruike Dit word as materiaal gebruik om waterstof te stoor en as materiaal wat in organiese liggewende diodes (OLEDs) elektrone injekteer. Dit is ook 'n grondstof vir die produksie van litiumioonbatterye.

Verwysings

Kategorie:Anorganiese verbindings nitried Kategorie:Kristalstruktuur met ruimtegroep 194