Ornithogalum adseptentrionesvergentulum is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Asparagaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.

Etimologie Die spesie het die langste geldige plant naam. Die binomiale naam beteken "geneig na die noorde".

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

adseptentrionesvergentulum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika