Die geeltjienk (Ornithogalum dubium) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Asparagaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-, Oos- en die Wes-Kaap. Die spesie is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo-biome.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
dubium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika