Die sambreelblom (Crossyne guttata) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Amaryllidaceae familie. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
guttata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika