Die Geelsambreelblom (Crossyne flava) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Amaryllidaceae familie. Die plant is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
flava Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika