Gobabis-lughawe (IATA: GOG, ICAO: FYGB) is 'n lughawe wat die dorp Gobabis, Namibië bedien. Die lughawe se hoogte bo seevlak is 1 441 m.
Aanloopbaan 07/25 se lengte is 2 265 m en aanloopbaan 11/29 se lengte is 1 605 m. Albei is ongeplaveide gruis-aanloopbane. Doeane en immigrasie is beskikbaar op aanvraag.
duimnael|links|300px|'n Cessna 206 van fotograaf Hanspeter Baumeler staan voor die loods op die Gobabis-lughawe. Verwysings
Kategorie:Lughawens in Namibië