duimnael|300px|Lugfoto van die Karibib Lugmagbasis

Karibib Lugmagbasis (IATA: KRY – ICAO: FYKA) is 'n lugmagbasis naby die sentrale Namibiese dorp Karibib. Sedert 2016 is die hoofkwartier van die Namibiese Lugmag hier geleë. Die Lugmagkommando was voorheen by die Grootfontein-lugmagbasis gestasioneer.

Verwysings

Kategorie:Lughawens in Namibië Kategorie:Koördinate op Wikidata