Kadmiumkarbonaat is 'n sout van kadmium en koolsuur met die chemiese formule .
Kristalstruktuur Kadmiumkarbonaat kristalliseer in die romboëdriese kalsiet-struktuur (strukturbericht-klassifikasie G0).
Dit word in die natuur as die mineraal otaviet aangetref, genoem na die Otavi-gebergte in Namibië.
Verwysings
karbonaat Kategorie:Anorganiese verbindings