Sinkkarbonaat is 'n sout van sink en koolsuur met formule .

Dit kom in die natuur voor as die mineraal smithsoniet. 'n Ouer naam is lapis calaminaris ([Agricola 1546) of kalamyn.

Dit is 'n belangrike sinkerts. Die stof word verhit om zinkoksied te vorm:

En dan word die oksied met koolstof gereduseer om die metaal vry te stel.

Kristalstruktuur Sinkkarbonaat kristalliseer in die romboëdriese kalsiet-struktuur (G0 in die strukturbericht-klassifikasie.)

Verwysings

Eksterne skakel Video van die termiese ontleding

karbonaat