Otjiwarongo-lughawe (IATA: OTJ, ICAO: FYOW) is 'n lughawe wat Otjiwarongo, 'n hoofdorp in die Otjozondjoepa-streek van Namibië, bedien.

Die Otjiwarongo nie-rigting baken (Ident: OW ) is naby die voormalige Otjiwarongo Sentrum Lughawe (tans gesluit), 4 km suidwes van die huidige lughawe.

Verwysings

Eksterne skakels

Ons Lughawens - Otjiwarongo Otjiwarongo-lughawe OpenStreetMap - Otjiwarongo

Kategorie:Lughawens in Namibië