Kolwezi-lughawe (IATA: KWZ, ICAO: FZQM) is 'n lughawe wat Kolwezi, die hoofstad van die Lualaba-distrik in die Demokratiese Republiek die Kongo, bedien. Die lughawe is 6 kilometer suid van Kolwezi.
Die Kolwezi ongerigte radiobaken (Identifiseerder: KWZ) is 1,3 km wes van die lughawe geleë.
Lugrederye en bestemmings Compagnie Africaine d'Aviation vlieg na/van Lubumbashi
Verwysings
Eksterne skakels Kolwezi-lughawe by OpenStreetMap Kolwezi-lughawe by FallingRain
Kategorie:Lughawens in Afrika