Oranjemund-lughawe (IATA: OMD, ICAO: FYOG) is 'n lughawe wat Oranjemund bedien, 'n dorp in die ǁKaras-streek van Namibië. Die dorp en lughawe is naby die noordelike oewer van die Oranjerivier geleë, wat die grens tussen Namibië en Suid-Afrika vorm.

Verwysings

Kategorie:Lughawens in Namibië