Die 2006 ABSA Curriebeker seisoen was vanaf Junie tot Oktober 2006 gespeel. Die Curriebeker is 'n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Die beker is deur die Cheetahs en Blou Bulle gedeel nadat die spanne 28 elk in die eindrondte van die veld gedraf het.

Puntestand 2006 CurriebekerSpanPWDLPFPAPDTFTABPPts Cheetahs14100457928629376331050 Blou Bulle14100447928419563321050 Westelike Provinsie1410044242891355832949 Natalse Haaie1490551330920468351248 Goue Leeus1490548538310264481046 Griquas14509370509-1394373525 Valke143011303546-2433777517 Pumas140014244791-5473111044

Punteberekening Vier punte vir 'n wen Twee punte vir gelykop Een bonus punt vir 'n verloor met minder as sewe punte Een bonus punt vir die aanteken van vier of meer drieë

Sleutel P = Punte W = Gewen D = Gelykop L = Verloor PF = Punte vir PA = Punte teen PD = Punte verskil (PF - PA) TF = Drieë vir TA = Drieë teen BP = Bonus punte Pts = Totaal Punte

Eksterne skakels

Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2006